Houtkappers
Dis maklik om Rooikophoutkappers na 'n voerplek te lok....
Rooikophoutkapper met sy pragtige rooi voorkop
Besig by sy nes.
Rooikophoutkapper klaar gewerk by sy nes hier kom ek!
Hmm.. Ons twee is lekker moeg gewerk!
Twee Rooikophoutkappers ..Blackcollared Barbet
Hard besig om nes reg te kry... Harde werk!!!
Hmm is alles nog reg in die nes?...
Ek wonder wat ek nou moet doen...
Rooikophoutkapper soek kos honger hard gewerk.....
Twee Rooikophoutkappers sit en rus...
Wag vir my ek kom nou rus 'n bietjie.....
Hmm hoop nie iemand sien my nes nie....
Is ek nie pragtig nie met my rooi kop nie?
Kuifkophoutkapper waar is die kos?
Kuifkophoutkapper skree Crested Barbet
'mmm Sit op die eiers in die nes.
Net 'n bietjie lug skep dit kan warm word hier in die nes!
'mmm Sit op die eiers in die nes.
Net gou kyk of alles in die nes nog reg is....
Sit en nes oppas!
Kuifkophoutkapper sit en rus
Total images:
22
| Last update:
9/6/08 6:51 AM
| Made with
JAlbum
&
Chameleon
|
Help